ISBN: 9780799387353 | Published: February 11, 2019 |
Boks vol soentjies Omnibus
Boks vol soentjies Omnibus
Cannot be ordered — this title is out of print
Couldn't load pickup availability
Boks vol soentjies - Dina Botha
Celeste moet alleen reelings tref vir haar huwelik wat op hande is terwyl haar verloofde 'n paar maande oorsee is. Gelukkig help die aantreklike man met die bloemistewinkel met meer as net die blomme ...
Onder woestynsterre - Annarie Linde
Sarah is nege jaar gelede sonder 'n spoor uit Doebai weg. Kort daarna is haar en Omar Issa se seun gebore. Omar vind haar in 'n afgelee Suid-Afrikaanse dorpie, maar sy gaan hom nie weer vertrou nie.
Katvoet vir liefde - Elise Keyter
In een week raak Judy se lieflingkat weg en haar gunstelingskrywer word haar buurman. Of die terughoudende man in haar belangstel, weet sy nie. Sy weet net sy het haar kat verloor - en moontlik haar hart.
Share
