Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780799387377 | Published: February 11, 2019 |

Diamant uit Afrika Omnibus

Diamant uit Afrika Omnibus

Author:Ida Bester
Regular price R 285
Regular price R 0 Sale price R 285
Out of print
VAT included.

Cannot be ordered — this title is out of print

Diamant uit Afrika - Jacolet van den Berg
Matilda het die ekspedisie na Angola se diamantmyne haarfyn uitgewerk. Niks sou verkeerd gaan nie. Totdat rebelle hulle ontvoer en die enigmatiese Roald Young nog boonop haar hart én lewe omverwerp.

Teken van sy liefde - Ida Bester
In die woestyn verloor Ezanne vir die eerste keer haar hart op 'n man saam met wie sy navorsing doen. Maar terwyl hy ylend van koors is, se hy 'n ander vrou se naam ...

Op mekaar aangewese - Elsa Drotsky
Kirsten se erflating is nie sonder 'n prys nie: 'n Aangetroude familielid moet toesig hou oor haar sake. En sy verstaan nie hoekom sy al hoe meer uitsien na sy ongewenste besoeke nie.

View full details