ISBN: 9780799387391 | Published: February 11, 2019 |
Kaalvoet ballerina Omnibus
Kaalvoet ballerina Omnibus
Cannot be ordered — this title is out of print
Couldn't load pickup availability
Kaalvoet ballerina - Jolene de Koningh
Biga het nou wel gestruikel en reg voor die man se voete neergeslaan, maar dit beteken nie sy gaan met hart en al in sy skoot val nie. Hy leef buitendien in 'n ander wêreld as sy.
Karoo-droom - Heila Theron
Terwyl Jana teen hidrobreking in die Karoo betoog, kruis haar paaie met Anton, wat glad nie beindruk is met haar plakkaatswaaiery nie. En hy is so onweerstaanbaar en die Karoo so romanties ...
Dokter in die Caprivi - Trudy Reinhardt
Andrea verstaan nie waarom die nuwe dokter wat by die boshospitaal begin werk het haar so kil behandel nie. Maar eintlik pas dit haar want sy maak nie vir 'n man aan haar sy voorsiening nie.
Share
