Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780799387957 | Published: May 29, 2018 |

Kaalvoetnooi

Kaalvoetnooi

Estimated Shipping Widget will be displayed here!

Regular price R 100
Regular price R 0 Sale price R 100
Out of print
VAT included.

Elzani het nie net koffie op Xander se hemp gemors nie, maar ook sy motor gestamp en sowaar, hier staan hy 'n derde keer voor haar. Dié keer dreig sy hom met 'n mes. Met drie “ongelukke” agter die rug, kan hulle dalk nou uiteindelik op die liefde fokus?

View full details