Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780799388176 | Published: June 26, 2018 |

Somersprokie

Somersprokie

Estimated Shipping Widget will be displayed here!

Regular price R 100
Regular price R 0 Sale price R 100
Out of print
VAT included.

Charlotte, oftewel Charlie, vra vir Christiaan om haar te help om haar seehuisie op te knap, maar hy besef hy sal sy gevoelens vir haar in toom moet hou want wie sê haar verhouding met James Duncan, die internasionale rolprentheld, is verby? Somersprokie is die tweede romanse in Alma se seisoene-reeks by Romanza. Lenteliefde het Februarie 2018 verskyn en Winterdroom verskyn Desember 2018.

Author Alma Carstens

View full details