Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780799388251 | Published: November 1, 2018 | Paperback

Leisels na liefde

Leisels na liefde

Estimated Shipping Widget will be displayed here!

Regular price R 100
Regular price R 0 Sale price R 100
Out of print
VAT included.

Olivia is 'n Jordaan en Markus is 'n Verhoef. Die vete tussen hul families laat die Montagues en Capulets soos vriende lyk. Maar wanneer hy haar sien, struikel sy hart en ruk iets soos liefde in sy binneste.

Author Cecilia Steyn

View full details