Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780799388282 | Published: November 1, 2018 | Paperback

Liefde binne die wet

Liefde binne die wet

Estimated Shipping Widget will be displayed here!

Regular price R 100
Regular price R 0 Sale price R 100
Out of print
VAT included.

Ingrid is sedert hul eerste ontmoeting op 'n agtervoet met Martin Steyn. Maar hy is haar dosent en sy mag hom nie aantreklik vind nie. As die glinstering in sy oë net nie deur haar verdediging breek nie.

Author Magda Schmidt

View full details