Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780799388374 | Published: November 1, 2018 | Paperback

Vir ewig my altyd

Vir ewig my altyd

Regular price R 165
Regular price R 0 Sale price R 165
Out of print
VAT included.

Cannot be ordered — this title is out of print

Lien Morkel trap 'n slegte stel af met 'n baas in die hospitaal waar sy werksaam is. Sy gaan help uit op Haïti vir Dokters Sonder Grense en by haar terugkoms trek sy Kaap toe waar sy by 'n mediese praktyk in Melkbos aansluit. Om in Nicol le Roux, haar nuwe skoonsuster se broer vas te loop, is 'n skok - hy was een van die redes hoekom sy weg is uit Johannesburg.
Nicol le Roux verhuis Kaap toe waar hy mede-direkteur word van 'n fondsbestuurmaatskappy. Die laaste mens wat hy verwag om in die Kaap raak te loop, is Lien, sy nuwe swaer se suster. Sy is een van daardie 'moderne' vroue wat alles self wil doen en geen hulp van 'n man wil hê nie.
Maar nou is al twee in die Kaap en beide van hulle kom agter soms het jy tog hulp nodig, al is dit uit die laaste oord waar jy dit vandaan wil hê.

Vir ewig my altyd is deel van LAPA Uitgewers se SuperRomanza-reeks, en volg op Elsa Winckler se eerste SuperRomanza, Bewustelik joune.

Author Elsa Winckler

View full details