Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780799388404 | Published: January 1, 2022 | Paperback

Tameletjieliefde 3 in 1

Tameletjieliefde 3 in 1

Author:Dina Botha
Author:Ida Bester
Regular price R 330
Regular price R 0 Sale price R 330
Out of print
VAT included.

Cannot be ordered — this title is out of print

Tameletjieliefde:
Michelle dink dit sal pret wees om vir hierdie aantreklike, ryk man in te staan as sy meisie. Terselfdertyd kan sy hom 'n les leer oor integriteit. Maar dié speletjie en die les boemerang liederlik.

Hart Oorboord:
Sarena het pas uit haar pos by 'n uitgewery bedank - ietwat stormagtig. Vir die volgende vier dae gaan sy net rus en haar kop skoon kry tydens 'n luukse plesiervaart op die oopsee. Maar 'n besprekingsfout bring haar in 'n onbenydenswaardige posisie teenoor 'n baie omgekrapte man te staan. Van plesier is daar nie veel sprake nie. Inteendeel. En toe die man eers tot bedaring kom, ontstaan nuwe probleme. Sy wil nou wel graag weer werk hê maar of sy bereid is om vir hierdie kwaai man te werk is 'n ander vraag. Onder andere omdat Sarena besonder verward is oor wat sy vir Wilmar begin voel ...

Op die Sypaadjie:
Armin is te befoeterd vir Sabrina en Sabrina verkies surfers met sexy bolywe wat nie heeldag werk nie. Maar dan leer sy hom van feng shui en hy begin wonder of sy dalk die yin van sy yang is.

Author Dina Botha

Author Elsa Winckler

Author Ida Bester

View full details