ISBN: 9780799388428 | Published: November 6, 2024 | Paperback
Liefde in ink 3 in 1
Liefde in ink 3 in 1
Cannot be ordered — this title is out of print
Couldn't load pickup availability
Liefde in Ink:
Hoe verlief Sanet ook al op hom is, hy is 'n halwe dominee en sy 'n tatoeëerkunstenaar. Boonop het hy 'n rebelse tienerdogter. Of kan liefde soos dié tog 'n gapende afgrond oorbrug?
Liefste Amelia:
Hoe verlief Sanet ook al op hom is, hy is 'n halwe dominee en sy 'n tatoeëerkunstenaar. Boonop het hy 'n rebelse tienerdogter. Of kan liefde soos dié tog 'n gapende afgrond oorbrug?
Kasteelbruid:
Tanja Vermeer het Suid-Afrika toe gekom om 'n vreemde man se vrou te word omdat sy geen ander uitweg gesien het nie. Die man wat haar op die lughawe kom haal, lyk nog aantrekliker as op die internetfoto. Maar tot haar skok moet sy uitvind dis nie Karel nie. By Purper Drome aangekom, word sy nie net deur 'n bombastiese Karel gekonfronteer nie, maar ook deur sy snobisties tant Muriel.
Share