Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780799388442 | Published: April 15, 2020 | Paperback

Eindelik verlief Omnibus

Eindelik verlief Omnibus

Regular price R 330
Regular price R 0 Sale price R 330
Out of print
VAT included.

Cannot be ordered — this title is out of print

Eindelik liefde - Marile Cloete
Nie 'n trouman nie - Trudie Reinhardt
Ompad in die vreemde - Alexa Steyn

EINDELIK LIEFDE:
Schalk en Anke is voëls van eenderse vere: albei onafhanklik, albei beroepsgedrewe. En albei het al seergekry. In Leipzig kom allerlei verborge vrese en drome na vore. En in Noorweë moet hulle 'n besluit neem.

NIE N TROUMAN NIE:
Gina kry daardie gesogte kontrak waarmee sy haar deurbraak in die wêreld van binneversiering gaan maak. Net wat sy nodig het, want binne die volgende vyf jaar wil sy haar studiegeld aan haar ouers terugbetaal, met rente. Dus sal daar ook in hierdie tyd geen man op haar horison kan wees nie; sy sal moet werk. Saam met die kontrak kom 'n hotelmagnaat, 'n baie aantreklike ene. Heinrich hou egter geen gevaar vir haar in nie want hy stel nie nou of later in 'n huwelik belang nie, hoor sy sonder om daaroor te vra. Maar Gina is van warmbloedige Italiaanse afkoms en wel, Heinrich is 'n man.

OMPAD IN DIE VREEMDE:
Ná haar man se dood besluit Hermien om haar lewe te hervat. Op haar lang reis na Paternoster neem sy 'n ompad deur die Karoo. En dit is hier waar 'n bruingebrande boer haar pad kruis.

View full details