ISBN: 9780799388459 | Published: April 15, 2020 |
Diagnose verlief Omnibus
Diagnose verlief Omnibus
Cannot be ordered — this title is out of print
Couldn't load pickup availability
Diagnose verlief - Dina Botha
Die nuwe afrigter - Ilde Grove
Kersiebruid - Elsa Drotsky
DIAGNOSE: VERLIEF:
Maribelle, wat aan die verkeerde kant van die spoor grootgeword het, keer as 'n mediese dokter terug na Witklip en open 'n praktyk daar. Haar pad kruis met die ryk en gesiene Jordaans s'n. Die drie Jordaan-mans is al drie byna prinse. Maar in sulke mans se lewe is daar altyd 'n ander meisie, of 'n eksmeisie. En dit is Maribelle se lot dat sy op die verkeerde prins verlief raak - en al drie raak op haar verlief, of so lyk dit. Hoe kry 'n meisie die man van haar hart sonder om die ander twee broers seer te maak? En wat beteken mevrou Jordaan se veranderde houding jeens haar?
DIE NUWE AFRIGTER:

KERSIEBRUID:
Die man wat Reanie liefhet, het 'n verhouding met iemand anders. En anders as Reanie, het daardie vrou nie erg aan sy tweeling nie. Gaan die man dit nooit insien nie?
Share