1
/
of
1
ISBN: 9780799388534 | Published: December 4, 2018 | Paperback
Opa vir die liefde
Opa vir die liefde
Estimated Shipping Widget will be displayed here!
Author:René van Zyl
Regular price
R 100
Regular price
R 0
Sale price
R 100
VAT included.
Couldn't load pickup availability
Athina is uiteindelik gelukkig met haar lewe op die Griekse eiland, Antiparos. Sy het haar kat, winkel en haar geliefde 'Baba'. Toe Jason Haven met sy kuiltjies en pragtige lyf opdaag, ervaar sy vergete emosies. En met een soen steel hy haar vrede.
In hierdie verhaal word mishandeling aangespreek en die wyse waarop dit steeds na 'n tydperk 'n invloed op die persoon se lewe het.
Author René van Zyl
Share
