Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780799388565 | Published: May 29, 2018 |

Helde van Suid-Afrika 1

Helde van Suid-Afrika 1

Regular price R 150
Regular price R 0 Sale price R 150
Out of print
VAT included.

Cannot be ordered — this title is out of print

Ontmoet 'n paar van die dapperste Suid-Afrikaanse helde! Ontdek die ongelooflike verhaal van oudpresident Nelson Mandela wat ná 27 jaar in die tronk ons reënboognasie na vryheid gelei het; lees hoe Wolraad Woltemade en sy perd tydens 'n storm die see ingeswem het om die matrose van 'n sinkende skip te red; en ontmoet 'n dapper jong seun wat in die Anglo-Boereoorlog geweier het om sy mense te verraai. Hierdie boek bevat ses verstommende ware heldeverhale:
1. 'n Perd van 'n ander kleur
2. Die matriekheld van Henley-on-Klip
3. Nelson Mandela, 'n leier so na ons hart
4. Nkosi Johnson veg vir hoop
5. Wolraad Woltemade, 'n melkboer met durf
6. Japie Greyling swyg
Die stories word op 'n toeganklike manier met eenvoudige taalgebruik vertel sodat beginnerlesers dit maklik self kan baasraak!

Author Wendy Maartens

Author Helde Reeks

Illustrator Alex van Houwelingen

View full details