1
/
of
1
ISBN: 9780799388619 | Published: May 29, 2018 |
Speelmaats: Eekhoring is hartseer
Speelmaats: Eekhoring is hartseer
Author:Rosie Greening
Illustrator:Dawn Machell
Regular price
R 80
Regular price
R 0
Sale price
R 80
VAT included.
Cannot be ordered — this title is out of print
Couldn't load pickup availability
Hierdie oulike reeks boeke is ontwerp om kinders meer oor emosies en sosiale vaardighede te leer. Elke stories fokus op en verken 'n spesifieke emosie of sosiale vaardigheid. Die stories is in eenvoudige, maklik verstaanbare taal geskryf, en die pragtige illustrasies sal kinders boei en vermaak terwyl hulle lees. Agterin elke boek is vrae oor die storie. Dit gee volwassenes die geleentheid om die aangeleenthede te bespreek wat in elke boek aangeraak word, en op die tema voort te bou.
Author Rosie Greening
Illustrator Dawn Machell
Share
