1
/
of
1
ISBN: 9780799388688 | Published: June 12, 2018 |
My eerste voel en vind 1: Parkie
My eerste voel en vind 1: Parkie
Estimated Shipping Widget will be displayed here!
Author:Ko-produksie met Macmillan
Regular price
R 150
Regular price
R 0
Sale price
R 150
VAT included.
Couldn't load pickup availability
Hierdie opwindende nuwe reeks interaktiewe boeke is 'n prettige manier om jou baba aan die wonderwêreld van boeke bekend te stel! Die duursame kartonboeke het groot flappies om prettige raai-raaispeletjies te speel, en daar is verskillende interessante teksture op elke dubbelblad en op die voorblad sodat klein vingertjies speel-speel kan leer. Elke boek bevat helder, lewendige illustrasies en ritmiese, herhalende teks om vroeë taalvaardighede te ontwikkel.
Die reeks bestaan uit vier hoogs versamelbare titels:
Plaas
See
Diere
Parkie
Author Ko-produksie met Macmillan
Share
