Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780799388718 | Published: July 4, 2018 |

Meisies kan enigiets doen

Meisies kan enigiets doen

Author:Caryl Hart
Illustrator:Ali Pye
Regular price R 120
Regular price R 0 Sale price R 120
Out of print
VAT included.

Cannot be ordered — this title is out of print

Meisies is oral. Net waar jy kyk,
is meisies wat almal verskillend lyk.
Hulle verstom en verras ons.
Hulle maak 'n verskil.
En meisies kan enige iets
doen wat hul wil!

Meisies kan lang hare óf kort hare hê. Hulle kan aan enige soort sport deelneem. Hulle kan wiskunde en wetenskap doen, of hou van musiek en verf. Hulle kan lorries bestuur, by die polisie of die brandweer werk, slim dinge ontdek, en selfs die ruimte verken!
So, kom ons roep saam,
net so hard as ons wil:
“Ek's 'n MEISIE!
Ek's FANTASTIES!
Ek maak 'n verskil!”

Hierdie prettige, rymende prenteboek is die ideale manier om 'n spesiale meisie in jou lewe van kleins af te leer dat sy enige iets kan doen en die wêreld kan verander!

Author Caryl Hart

Illustrator Ali Pye

View full details