Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780799388725 | Published: July 26, 2018 | Paperback

Bang beer

Bang beer

Illustrator:Caroline Pedler
Regular price R 120
Regular price R 0 Sale price R 120
Out of print
VAT included.

Cannot be ordered — this title is out of print

Ontmoet 'n dapper klein hasie … en 'n groot, bang beer!

In die diep, donker woud woon die HARIGE OU GROTE!
Met skerp tande in sy bek en skerp kloue aan sy pote.
Sy kwaai oë sal jou laat ril en laat gril
en dit klink net soos donderweer wanneer hy brul!

Klein Ben is 'n dapper hasie. Hy hou BAIE van pret en avontuur, maar hy hou GLAD nie van bed toe gaan nie. Toe sy ma hom een aand voor slaaptyd vertel van die Harige Ou Grote met sy skerp tande en skerp kloue wat in die woud woon, besluit Klein Ben om in die donker buitentoe te sluip en hom te gaan soek! Maar in plaas van 'n groot, harige monster ontdek Klein Ben 'n beer in die woud. 'n Baie bang beer. Sommer gou word klein Ben en die beer groot maats. Maar sal die beer dapper genoeg wees om na die monster te help soek?
'n Oulike, avontuurbelaaide storie oor vriendskap en hoe om jou vrese te oorkom.

Author Steve Smallman

Illustrator Caroline Pedler

View full details