Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780799388732 | Published: July 12, 2018 |

Ek en my ouma

Ek en my ouma

Estimated Shipping Widget will be displayed here!

Illustrator:Alison Edgson
Regular price R 160
Regular price R 0 Sale price R 160
Out of print
VAT included.

Ek en my ouma
is reg vir die dag.
Daar is hope avonture
wat op ons wag!

Beertjie verken graag die wêreld saam met sy ouma. Hulle klim saam boom, plas in waterpoele rond en vang vis. Dit is soveel pret dat Beertjie wens die dag kan sommer vir ewig aanhou! Maar 'n lekker stywe slaaptyddrukkie van Ouma is die perfekte manier om die opwindende dag af te sluit.
Hierdie deernisvolle prenteboek wys hoe wonderlik en prettig dit is om 'n liefdevolle ouma in jou lewe te hê!

Author Alison Ritchie

Illustrator Alison Edgson

View full details