Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780799388770 | Published: June 12, 2018 |

Dis MY boek

Dis MY boek

Illustrator:Fabi Santiago
Regular price R 160
Regular price R 0 Sale price R 160
Out of print
VAT included.

Cannot be ordered — this title is out of print

Wat is die beste manier om 'n boek te lees as jy 'n kameelperd is?
Kerneels die kameelperd is baie opgewonde toe hy 'n boek in die veld optel. “Ek is MAL oor boeke!” roep hy uit.
Maar elke keer as hy die boek probeer lees, word hy deur sy dieremaats in die rede geval. Hulle wil almal vir hom voorsê hoe jy eintlik veronderstel is om 'n boek te lees.
Moet jy plat op jou maag lê soos 'n krokodil, op een been staan soos 'n flamink, of selfs onderstebo hang en heen en weer swaai soos 'n apie?
Kerneels het genoeg gehad en stap vies weg ... maar kort voor lank ontdek hy die heel beste manier om 'n boek te lees - saam met al sy dieremaats!
'n Bekoorlike prenteboek oor die vreugde van lees - en hoe om boeke op jou eie manier te geniet!

Author Fabi Santiago

Illustrator Fabi Santiago

View full details