1
/
of
1
ISBN: 9780799389159 | Published: May 29, 2018 |
Alice se Ierse sprokie
Alice se Ierse sprokie
Author:René van Zyl
Regular price
R 100
Regular price
R 0
Sale price
R 100
VAT included.
Cannot be ordered — this title is out of print
Couldn't load pickup availability
Toe ʼn sesjarige tweeling by die kleuterskool inskryf, raak Alice dadelik op hulle verlief. Die wewenaar-pa, Sean O'Connor, wat lyk soos ʼn beneukte Viking-afstammeling, is egter die probleem. Hy en sy perfekte aanstaande glo slegs aan die harde realiteit en nie in Alice se sprokies nie.
Author René van Zyl
Share
