ISBN: 9780799389227 | Published: August 23, 2018 |
Professor Fungus 13 en die onsigbare skurk
Professor Fungus 13 en die onsigbare skurk
Cannot be ordered — this title is out of print
Couldn't load pickup availability
Jy sal jou oë nie glo nie!
Professor Fungus is besig met 'n fantastiese nuwe uitvinding in sy laboratorium - en Bennie en Jenny kan nie wag om dit op die proef te stel nie.
Professor Fungus noem dit sy Vloeibare Energie-Reduserende Dubbel-Weerkaatsende Ydelheid-Neutraliseerder … of kortweg sommer net V.E.R.D.W.Y.N.
En die beste van als? Dit kan jou onsigbaar maak! Dit klink sommer na vet pret!
Maar dan kry 'n skurk die formule in die hande - en Bennie en Jenny moet help om van die wêreld se kosbaarste juwele te probeer red ...
Author Jaco Jacobs
Illustrator Johann Strauss
Share
