Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780799389234 | Published: August 23, 2018 |

Professor Fungus 14 en die gekloonde konyn

Professor Fungus 14 en die gekloonde konyn

Illustrator:Johann Strauss
Regular price R 150
Regular price R 0 Sale price R 150
Out of print
VAT included.

Cannot be ordered — this title is out of print

Hoe meer haas ... hoe meer moeilikheid!
Professor Fungus het 'n probleem: Sy nuutste uitvinding wil glad nie werk nie! Die Dupliserende Infrarooi Trippel-Turbo Omsetter (kortweg sommer D.I.T.T.O.) is veronderstel om dinge te kloon … maar dit doen net mooi niks!
Bennie, Jenny en Edison die robot dink dit is hoog tyd dat die professor 'n blaaskans neem en 'n slag uit sy laboratorium kom om vars lug te kry. Dalk is 'n uitstappie na neef Naas se plaas net die regte medisyne!
Maar op die plaas loop dinge onverwags skeef - en kort voor lank is daar 'n KONYN-KATASTROFE met konyne net waar jy kyk!

Author Jaco Jacobs

Illustrator Johann Strauss

View full details