Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780799389265 | Published: September 13, 2018 |

Helde van Suid-Afrika 3

Helde van Suid-Afrika 3

Regular price R 150
Regular price R 0 Sale price R 150
Out of print
VAT included.

Cannot be ordered — this title is out of print

Ontmoet van ons land se dapperste helde!
Ontmoet 'n paar van die dapperste Suid-Afrikaanse helde! Ontdek hoe emeritus- aartsbiskop Desmond Tutu ons reënboognasie geïnspireer het, vind meer uit oor die dapper helde van die Laingsburg-vloed, maak kennis met Wollie, 'n klein brakkie met 'n groot hart, en lees die ongelooflike lewensverhaal van Enoch Sontonga, wie se hartslied vandag nog in ons land se volkslied voortleef.
Hierdie boek bevat ses verstommende ware heldeverhale:
1. 'n Klein brakkie met 'n groot hart
2. 'n Reënboog vir Laingsburg
3. Desmond Tutu
4. Kaalvoet deur 'n oorlog
5. Enoch Sontonga, 'n man met 'n lied in sy hart
6. Die lang pad van Emilie Lehn
Die stories word op 'n toeganklike manier met eenvoudige taalgebruik vertel sodat
beginnerlesers dit maklik self kan baasraak!

* Hierdie reeks kinderboeke is trots Suid-Afrikaans, en vertel die verhale van 'n versameling bekende en minder bekende helde van ons land.
* Maklik leesbare teks vir beginnerlesers.
* Die ideale hulpmiddel vir skooltake en mondelinge.
* Pragtige volkleurillustrasies
* 'n Onmisbare toevoeging tot elke kind se boekrak.

Author Wendy Maartens

Author Helde Reeks

Illustrator Alex van Houwelingen

View full details