ISBN: 9780799389272 | Published: July 12, 2018 |
Die leeu wat drukkies gee en ander ware dierestories
Die leeu wat drukkies gee en ander ware dierestories
Cannot be ordered — this title is out of print
Couldn't load pickup availability
Wonderlike ware dierestories vir beginnerleespret
Ontmoet 'n paar dapper en interessante diere van regoor die wêreld! Vind uit wat gebeur het nadat twee vriende 'n leeu in 'n afdelingswinkel gekoop het, ontmoet 'n dapper hond genaamd Salty, en vind meer uit oor die dapper reddingspoging om Humphrey die boggelrugwalvis te red nadat hy die pad byster geraak het. Hierdie boek bevat ses asemrowende ware dierestories:
1. Die leeu wat drukkies kon gee
2. Salty en die Twin Towers
3. Humphrey die walvis verdwaal
4. 'n Hond soos Knersus
5. 'n Perd met tekkies
6. O, die liewe Lulu
Die stories word op 'n toeganklike manier met eenvoudige taalgebruik vertel sodat beginnerlesers dit maklik self kan baasraak!
Ook beskikbaar in hierdie reeks:
Max die dapper gorilla en ander ware dierestories (9780799384505)
Author Wendy Maartens
Illustrator Alex van Houwelingen
Share
