Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780799389333 | Published: September 4, 2018 | Paperback

Hoezit 17: Die wonderwêreld van natuurrampe

Hoezit 17: Die wonderwêreld van natuurrampe

Regular price R 95
Regular price Sale price R 95
Out of print
VAT included.

Cannot be ordered — this title is out of print

Van tornado's tot tsunami's - ontdek Moeder Natuur se verwoestende kant!
Wat veroorsaak 'n tsunami?
Hoe vinnig waai die wind binne-in 'n tornado?
Wat gebeur binne-in 'n vulkaan?
Waar kom die meeste aardbewings op aarde voor?
Ontdek die verwoestende krag van die natuur met hierdie boek propvol asemrowende feite en aktiwiteite! Met 48 bladsye vol fassinerende feite, volkleurfoto's en hope aktiwiteite, speletjies en kopkrappers waarmee jy die indrukwekkende verskynsel van natuurrampe kan verken, is hierdie boek gewaarborg om jong feitevrate ure lank besig te hou!
Ontdek hoe tornado's, orkane, vulkane en aardbewings ontstaan, vind uit hoe wetenskaplikes hierdie natuurverskynsels bestudeer, en ontmoet die dapper reddingswerkers wat mense tydens natuurrampe bystaan.
Die temas en aktiwiteite maak hierdie reeks boeke die perfekte hulpbron vir skoolprojekte en sal sorg vir ure se prettige vermaak by die huis.

Author Jaco Jacobs

Author Fanie Viljoen

View full details