Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780799389494 | Published: July 12, 2018 |

Reënboogrant Maats Omnibus 2

Reënboogrant Maats Omnibus 2

Regular price R 130
Regular price R 260 Sale price R 130
Sale Out of print
VAT included.

Dispatch within 7–14 working days

Kom deel in die lekkerste tye van Shani en Sunette se lewe - die Reënboogrant-jare!
Een van die gewildste Afrikaanse reekse is nou in 'n omnibus beskikbaar! Kom deel in die lekkerste tye van Shani en haar sussie Sunette se lewe - die Reënboogrant-jare! In die Reënboogrant Maats-boeke is Shani-hulle op laerskool, en hulle beleef allerlei opwindende avonture - van 'n geheimsinnige hanswors wat sy verskyning tydens 'n skooluitstappie maak, tot 'n wetenskap-ekspo wat lelik skeefloop.
Hierdie omnibus bevat die volgende drie titels uit dié gewilde reeks:
'n Nag van angs
Die hanswors
Teddie se geheim

View full details