Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780799389500 | Published: July 15, 2018 |

Reënboogrant Tieners Omnibus 2

Reënboogrant Tieners Omnibus 2

Regular price R 240
Regular price R 0 Sale price R 240
Out of print
VAT included.

Cannot be ordered — this title is out of print

Drome en dramas
Hartebreker
Anderkant die reënboog

Kom deel in die lekkerste tye van Shani en Sunette se lewe - die Reënboogrant-jare!
Een van die gewildste Afrikaanse reekse vir tieners is nou in 'n omnibus beskikbaar! Kom deel in die lekkerste tye van Shani en haar suster Sunette se lewe - die Reënboogrant-jare! In die Reënboogrant Tieners-boeke is Shani-hulle op hoërskool, en daar is hope opwinding, pret en liefdesteleurstellings, met partytjies, kêrels en ander uitdagings van grootword.
Hierdie omnibus bevat die titels uit dié gewilde reeks:
Drome en dramas
Hartebreker
Anderkant die reënboog

View full details