ISBN: 9780799389548 | Published: July 4, 2018 |
Hoe om 'n haas te vang
Hoe om 'n haas te vang
Cannot be ordered — this title is out of print
Couldn't load pickup availability
'n Lekkerlag-avontuur geskryf deur niemand anders nie as die beroemde Nare Ou Wolf!
Vir honger wolwe is dié boek 'n wenner,
en dit is boonop geskryf deur 'n kenner!
Hou jy van haasbredie en haaspastei?
Kom leer hoe om 'n haas in die hande te kry!
Hierdie boek, geskryf deur niemand anders nie as die beroemde (of is dit berugte?) Nare Ou Wolf, is 'n fantastiese gids propvol wen-wenke vir enige iemand wat van plan is om 'n haas te vang. Ja, lek gerus solank jou lippe af vir 'n sappige hasie! Maar maak seker jy hou jou oë oop vir bere, bonsende vere met 'n bietjie te veel veerkrag, en natuurlik jou eie strikke …
'n Lekkerlagboek deur die internasionale topverkoperskrywer Claire Freedman, geïllustreer deur die briljante Monika Filipina.
Author Claire Freedman
Illustrator Monika Filipina
Share
