Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780799389562 | Published: January 19, 2019 | Paperback

Wat die see gesien het

Wat die see gesien het

Illustrator:Tom Percival
Regular price R 130
Regular price R 0 Sale price R 130
Out of print
VAT included.

Cannot be ordered — this title is out of print

Niks is regtig verlore as jy dit in jou hart bêre nie …
Op 'n dag gaan Sophia saam met haar pa see toe. Hulle geniet 'n heerlike dag op die strand, totdat 'n donderstorm uitbreek en hulle inderhaas moet vlug. En Sophia verloor per ongeluk haar teddie. Haar spesiale teddie wat eers haar oupa s'n was, en toe haar ma s'n, en daarna hare sedert die dag toe sy gebore is.
Sophia se hart is gebreek. Maar die see sien wat gebeur. En dalk, net dalk, kan die see Sophia se teddie vir haar terugbring. Maak nie saak hoe lank dit neem nie …
Hierdie beeldskone, spesiale prenteboek kombineer asemrowende collage-kunswerk met 'n hartroerende storie wat jou altyd sal bybly. Die sielvolle storie spreek tot jonk en oud - dit is tegelyk die verhaal van 'n opwindende soektog én 'n storie met 'n belangrike les oor die hantering en verwerking van verlies.

Author Tom Percival

Illustrator Tom Percival

View full details