1
/
of
1
ISBN: 9780799389593 | Published: May 15, 2018 |
101 Klop-klop-grappe
101 Klop-klop-grappe
Estimated Shipping Widget will be displayed here!
Author:Jaco Jacobs
Illustrator:Zinelda McDonald
Regular price
R 65
Regular price
R 0
Sale price
R 65
VAT included.
Couldn't load pickup availability
Bekostigbare grappieboeke vir ure se skaterlagpret!
Kom lag jou slap vir die lawwe grappies in hierdie fantastiese nuwe reeks grapboeke vir kinders! Elke boek bevat 'n volle 101 grappe waarmee jy jou maats kan laat lê van die lag. Daar is klop-klop-grappe, grappe oor olifante, erdvarke, koeie en ander snaakse diere, skaterlag-skoolgrappe en 'n hele klomp grappe wat sommer net heeltemal verspot is!
Daar is vier lekkerlag-titels in die reeks:
101 Dieregrappe
101 Klop-klop-grappe
101 Lawwe grappe
101 Pouse grappe
Author Jaco Jacobs
Illustrator Zinelda McDonald
Share
