Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780799389746 | Published: January 29, 2019 | Paperback

Vind uit: Kodering

Vind uit: Kodering

Regular price R 190
Regular price Sale price R 190
Out of print
VAT included.

Cannot be ordered — this title is out of print

Wat wil jy graag uitvind?
Hierdie ongelooflike reeks boeke help kinders om kenners op die gebied van hul gunsteling-niefiksietemas te word, van wetenskap en haaie tot robotte, kodering en die heel nuutste tegnologie. Elke boek bevat asemrowende foto's, fantastiese vasvrae en hope prettige, relevante inligting. Leer was nog nooit soveel pret nie!
Daar is ses hoogs versamelbare titels in die reeks:
Wetenskap, Aarde, Haaie, Robotte, Kodering en Ingenieurswese.
Kodering
Ontdek die verstommende krag van rekenaarprogrammering en hoe dit alles om ons beïnvloed. Leer hoe ons kode gebruik, hoe rekenaars kode inter-preteer, en vind meer uit oor die geskiedenis van kodering - van Ada Lovelace en vroeë programmeringstale tot vandag se Python en Scratch en baanbrekers soos Steve Jobs en Mark Zuckerberg. Loer binne-in 'n rekenaar, leer meer oor die internet, toeps en speletjies, en vind uit hoe jy kan leer kodeer.

View full details