ISBN: 9780799390506 | Published: October 31, 2018 | Paperback
My eerste boek oor honde
My eerste boek oor honde
Cannot be ordered — this title is out of print
Couldn't load pickup availability
Alles wat kinders oor honde wil weet!
Ontdek alles wat jy nog altyd oor honde wou weet, van verskillende rasse, eienskappe en versorging, tot fassinerende inligting oor hoe honde met ons en met ander honde kommunikeer.
Hierdie boek is perfek vir enige iemand wat van honde hou, of jy nou reeds 'n honde-eienaar is of daarvan droom om jou eie hond te kry. Leer wat honde met hul liggaamstaal wys, waarvan hulle droom wanneer hulle slaap, en wat hulle vir ons probeer sê. Kom beleef die wonderlike wêreld van honde met hierdie nuttige gids propvol fantastiese foto's en skattige feite oor honde. Vind uit hoe verskillende rasse se unieke eienskappe van mekaar verskil, leer hoe om jou beste vriend te versorg sodat hy stertswaai-gelukkig en gesond bly, en verstom jou aan hierdie wonderlike diere se supersintuie en ratse toertjies.
Author Dorling Kindersley
Share
