Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780799390513 | Published: September 13, 2018 |

Speurder Annika-Omnibus (5-in-1)

Speurder Annika-Omnibus (5-in-1)

Illustrator:Kobus Faber
Illustrator:Johann Strauss
Regular price R 200
Regular price Sale price R 200
Out of print
VAT included.

Cannot be ordered — this title is out of print

Kry jou vergrootglas uit!
Annika is versot op speurverhale en raaisels, en as sy in die omtrek is, gebeur daar altyd iets opwindends!
Kry jou vergrootglas en jou notaboek uit en maak gereed om leidrade te soek en 'n hele rits opwindende raaisels saam met Speurder Annika op te los. Daar is 'n uitstappie na die museum en 'n geheimsinnige veer wat Annika op 'n speurtog lei; 'n dief wat stink kunsmis by die skool steel; en selfs 'n kissie met geld wat uit 'n juffrou se klas verdwyn. Maar moenie bekommerd wees nie - Annika sal die raaisel gou-gou oplos!
Vir die heel eerste keer verskyn al vyf opwindende Speurder Annika-stories saam in een omnibus:
1. Speurder Annika
2. Speurder Annika kry snuf in die neus
3. Speurder Annika maak 'n plan
4. Speurder Annika los 'n raaisel op
5. Speurder Annika stel ondersoek in

Author Elmarie Botes

Illustrator Kobus Faber

Illustrator Johann Strauss

View full details