Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780799390582 | Published: November 13, 2018 | Paperback

Selfies, seksklets en slimfone - 'n internet oorlewingsgids vir tieners

Selfies, seksklets en slimfone - 'n internet oorlewingsgids vir tieners

Regular price R 220
Regular price R 0 Sale price R 220
Out of print
VAT included.

Cannot be ordered — this title is out of print

Die topverkoperboek wat elke tegno-slim tiener moet lees! As 'n tiener in vandag se tegnoverslaafde wêreld van sosiale media en internet dink jy dalk jy's piekfyn en jy weet presies wat jy doen. Maar selfs JY weet nie van al die wetlike struikelblokke, verskuilde gevare en toekomstige implikasies van alles wat jy aanlyn doen, sien en plaas nie. Selfies, seksklets en slimfone is die boek wat elke tiener (en hul ouers) móét lees. Dit dek al die belangrike kwessies wat tieners in die digitale era in die gesig staar, insluitende kuberboelies, seksklets, verslawing, internetveiligheid, pornografie, angstigheid, depressie, veiligheid en reputasie, en dit is spesifiek vir die Suid-Afrikaanse konteks geskryf. Hierdie boek sal jou op 'n maklik verstaanbare, interessante en selfs prettige manier help om 'n gelukkige, bevredigende en - belangrikste van alles - veilige lewe aanlyn te hê.

View full details