Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780799390605 | Published: January 29, 2019 | Paperback

My maats kom kuier!

My maats kom kuier!

Regular price R 190
Regular price R 0 Sale price R 190
Out of print
VAT included.

Dispatch within 7–14 working days

Hou die beste oorslaappartytjies ooit!
Net een ding is lekkerder as 'n uitslaapaand, en dit is om een te beplan. Met alles van speletjies en vasvrae tot bederf-idees en middernagfeeste sal jou idees nooit opraak met My maats kom kuier! nie. My maats kom kuier! is propvol aktiwiteite, temas en dinge om te maak wat jou maats vir dae aan die praat sal hou. Leer hoe om 'n visgraatvlegsel te doen, 'n natuurlike gesigmasker of selfs kamma-skemerkelkies aan te maak, en doen dan die vasvra om jou ware vriendskapstyl te ontdek. Alles het deeglike aanwysings en veiligheidswenke. My maats kom kuier! is 'n moet vir fantastiese aande saam met jou vriende.

View full details