Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780799390629 | Published: January 29, 2019 | Paperback

Zackie Mostert 16 en die fantastiese fliek

Zackie Mostert 16 en die fantastiese fliek

Estimated Shipping Widget will be displayed here!

Regular price R 170
Regular price R 0 Sale price R 170
Out of print
VAT included.

Ligte, kamera … AKSIE!
Zackie en Vincent is BAIE opgewonde!
Hulle gunsteling-aksieheld maak 'n SPLINTERNUWE FLIEK. En die vervaardigers soek jong akteurs om daarin te speel!
Zackie en Vincent kan nie wag om vir 'n OUDISIE te gaan nie. Maar Anton wil ook graag 'n rol in die fliek hê. Anton is die grootste BOELIE, GROOT-PRATER en MOEILIKHEIDMAKER in die skool - en hy kan KARATE doen!
Hy gaan sy bes probeer om seker te maak Zackie en Vincent staan nie 'n kans om 'n rol in die fliek te kry nie ...

Author Jaco Jacobs

Illustrator Alex van Houwelingen

View full details