ISBN: 9780799390674 | Published: December 4, 2018 | Paperback
Kampioene: Wayde van Niekerk
Kampioene: Wayde van Niekerk
Cannot be ordered — this title is out of print
Couldn't load pickup availability
Kom stap in die voetspore van Suid-Afrika se grootste sporthelde!
Hierdie fantastiese nuwe reeks plaas die kollig op Suid-Afrikaanse sportlegendes se reis na nasionale en internasionale roem.
Geskryf spesifiek vir kinders nege jaar en ouer, vertel dit die opwindende stories van vyf sportsterre uit verskillende agtergronde wat almal supersterre geword het.
Ontmoet Wayde van Niekerk, 'n skraal, tengerige seuntjie wat teen alle verwagtinge in 'n Olimpiese superster en een van die vinnigste mense op die planeet geword het.
Jong sportliefhebbers sal versot wees op hierdie fantastiese reeks biografieë oor van ons land se blinkste sportsterre!
Ander titels in die reeks:
Siya Kolisi
AB de Villiers
Hashim Amla
Caster Semenya
Author Jeremy Daniel
Illustrator Johan Koortzen
Share
