Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780799390681 | Published: December 4, 2018 | Paperback

Kampioene: Siya Kolisi

Kampioene: Siya Kolisi

Illustrator:Johan Koortzen
Regular price R 135
Regular price R 0 Sale price R 135
Out of print
VAT included.

Cannot be ordered — this title is out of print

Kom stap in die voetspore van Suid-Afrika se grootste sporthelde!
Hierdie fantastiese nuwe reeks plaas die kollig op Suid-Afrikaanse sportlegendes se reis na nasionale en internasionale roem.
Geskryf spesifiek vir kinders nege jaar en ouer, vertel dit die opwindende stories van vyf sportsterre uit verskillende agtergronde wat almal supersterre geword het.
Ontdek hoe Siya Kolisi bo sy moeilike grootwordjare in die Oos-Kaap uitgestyg het om een van ons land se grootste rugbysterre te word.
Jong sportliefhebbers sal versot wees op hierdie fantastiese reeks biografieë oor van ons land se blinkste sportsterre!

Ander titels in die reeks:
AB de Villiers 9780799390667
Wayde van Niekerk 9780799390674
Hashim Amla 9780799390698
Caster Semenya 9780799390704

Author Jeremy Daniel

Illustrator Johan Koortzen

View full details