ISBN: 9780799390698 | Published: December 4, 2018 | Paperback
Kampioene: Hashim Amla
Kampioene: Hashim Amla
Cannot be ordered — this title is out of print
Couldn't load pickup availability
Kom stap in die voetspore van Suid-Afrika se grootste sporthelde!
Hierdie fantastiese nuwe reeks plaas die kollig op Suid-Afrikaanse sportlegendes se reis na nasionale en internasionale roem.
Geskryf spesifiek vir kinders nege jaar en ouer, vertel dit die opwindende stories van vyf sportsterre uit verskillende agtergronde wat almal supersterre geword het.
Van sy kinderdae toe hy saam met sy broer straatkrieket voor die moskee in Tongaat gespeel het, tot 'n internasionale loopbaan as sportster wat die landskap van Suid-Afrikaanse krieket vir ewig verander het - maak kennis met die legendariese Hashim Amla.
Jong sportliefhebbers sal versot wees op hierdie fantastiese reeks biografieë oor van ons land se blinkste sportsterre!
Ander titels in die reeks:
Siya Kolisi 9780799390681
AB de Villiers 9780799390667
Wayde van Niekerk 9780799390674
Caster Semenya 9780799390704
Author Jeremy Daniel
Illustrator Johan Koortzen
Share
