Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780799390735 | Published: October 2, 2018 | Paperback

Winterdroom

Winterdroom

Regular price R 100
Regular price R 0 Sale price R 100
Out of print
VAT included.

Cannot be ordered — this title is out of print

Simoné is vir altyd klaar met mans, maar sy bly steeds 'n warmbloedige vrou met behoeftes. Al verpes sy Tristan Lindeque, tiek hy al haar boksies en pas hy perfek in haar plan. Sal hy instem om haar minnaar te word en al haar voorwaardes aanvaar?

Winterdroom is die derde romanse in Alma se seisoene-reeks by Romanza. Lenteliefde het Februarie 2018 verskyn en Somersprokie verskyn Julie 2018.

Author Alma Carstens

View full details