Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780799390766 | Published: October 2, 2018 | Paperback

Die meisie langsaan

Die meisie langsaan

Estimated Shipping Widget will be displayed here!

Regular price R 100
Regular price R 0 Sale price R 100
Out of print
VAT included.

Liebert het al die eienskappe van 'n trouman: humorsin, ambisie, eerlikheid, oneindige geduld en 'n bottersagte hart. Maar hy is vir nie Adamia bedoel nie, daarvoor ken sy hom te goed. Dus skryf sy hom in vir 'n Boer-soek-vrou-kompetisie. Maar nou wil sy ook deelneem!

'n Sassy en moderne storie met 'n unieke kinkel op 'n bekende tema. Klein wêreldse sjarme en bedrog in die perdebedryf is 'n sekondêre tema in die verhaal.

View full details