Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780799391077 | Published: September 20, 2018 | Paperback

Bianca se briljante biblioteekdag

Bianca se briljante biblioteekdag

Illustrator:Fiona Lumbers
Regular price R 120
Regular price R 0 Sale price R 120
Out of print
VAT included.

Cannot be ordered — this title is out of print

Ontdek betowering tussen die rakke van die biblioteek.
Elke week sien Bianca uit na daardie een spesiale dag. Die dag wanneer sy wonderlike dinge tussen die biblioteek se rakke ontdek. Die dag wat sy tyd saam met Pappa kan deurbring.
Saam verken hulle die rakke op soek na betowering, geheime - en 'n manier om dinge tussen hulle twee reg te maak.
'n Inspirerende storie oor die betowering van boeke - en die krag van stories om moeilike persoonlike situasies te bowe te kom. Daar is ook 'n oulike “boek-binne-'n-boek” sodat jy die storie kan lees wat Bianca en haar pa saam geniet!
'n Snaakse en hartroerende prenteboek, geskryf deur een van Brittanje se voorste jong digters, wat die moeilike tema van egskeiding en enkelouers op 'n sensitiewe wyse aanraak.

Author Joseph Coelho

Illustrator Fiona Lumbers

View full details