Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780799391084 | Published: July 1, 2019 | Paperback

`n Ster in haar sak

`n Ster in haar sak

Regular price R 200
Regular price R 0 Sale price R 200
Out of print
VAT included.

Dispatch within 7–14 working days

Stories wat jy soos 'n ster in jou sak kan saamdra.

Nuwe stories.

Ou stories.

Stories oor bekende mense.

Stories oor mense soos ek en jy.

Stories wat jou sal laat lag …

of jou hartseer sal maak.

Stories wat jou anders na die wêreld sal laat kyk.

Stories wat jy soos 'n ster in jou sak met jou kan saamdra.

Tussen die bladsye van hierdie kortverhaalbundel is 'n wonderwêreld van stories wat wag om ontdek te word. Hierdie opwindende bundel bevat 21 stories deur bekende skrywers soos Martie Preller, E.K.M. Dido, Fanie Viljoen, Anzil Kulsen, Christo Davids, Wendy Maartens, Erns Grundling, P.J. Haasbroek, Vincent Oliphant en Zulfah Otto-Sallies.

Inhoud

“'n Pa vir Saterdag” - Christo Davids

“Enoch Sontonga, 'n man met 'n lied in sy hart” - Wendy Maartens

“Sjabloon” - E.K.M. Dido

“Nomsa en die reënbul” - Wendy Maartens

“Bodyguards” - Anzil Kulsen

“Groot dag” - Christine Barkhuizen le Roux

“Jock van die Bosveld” - Wendy Maartens

“'n Ster in haar sak” - Martie Preller

“Max die gorilla vang 'n skurk” - Wendy Maartens

“'n Leë kamer” - Zulfah Otto-Sallies

“Kaalvuis teen tonne rots” - Wendy Maartens

“Die broodwinner” - P.J. Haasbroek

“Hector Pieterson maak die wêreld se oë oop” - Wendy Maartens

“'n Bordjie vergifnis” - Joanna Alexander

“Die krieketkolf” - Erns Grundling

“Die leeu wat drukkies gee” - Wendy Maartens

“Die beursie” - Vincent Oliphant

“Johnny Hollywood” - Christo Davids

“Nelson Mandela, 'n leier so na ons hart” - Wendy Maartens

“Altyd vierde” - Fanie Viljoen

“Alles op 'n Sondag” - Zulfah Otto-Sallies

'n Ster in haar sak en ander verhale is goedgekeur as voorgeskrewe werk vir Afrikaans Tweede Addisionele Taal Graad 11. Die boek bevat volledig uitgewerkte vrae en antwoorde, asook inligting oor die skrywers, opsommings van die verhale, en besprekings van die literêre aspekte van elke verhaal.

Standard delivery terms apply.

Author Samestelling

View full details