ISBN: 9780799391114 | Published: November 20, 2018 | Paperback
Ek lief eenhorings
Ek lief eenhorings
Cannot be ordered — this title is out of print
Couldn't load pickup availability
Verken 'n towerwêreld met hierdie fantastiese plakkerboek!
Hierdie kleurvolle boek is propvol tonele met eenhorings wat jy kan soek, tel en waarmee jy hope pret kan hê!
Vind uit wat jou geheime eenhoring-naam is, soek die verskille tussen die prente, help die eenhoring om sy pad deur die doolhof te vind, kies die perfekte haarstyl vir jou eenhoring, leer om jou eie eenhoring te teken, en voltooi die pragtige eenhoringtonele met die meer as 300 plakkers wat by die boek ingesluit is!
Ure se betowerende eenhoringpret gewaarborg!
Author Emily Stead
Illustrator Kim Martin
Share
