Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780799391121 | Published: April 24, 2019 | Paperback

Betsie, meneer Tier en die blou maan

Betsie, meneer Tier en die blou maan

Illustrator:Niek Maland
Regular price R 170
Regular price R 0 Sale price R 170
Out of print
VAT included.

Dispatch within 7–14 working days

’n Betowerende, sprokiesagtige verhaal deur meesterstorieverteller Sally Gardner Betsie se lewe is fantasties. Haar pa is ’n roomysmaker en maak die lekkerste roomys op aarde in elke geur waaraan jy kan dink. Haar ma is ’n meermin wat in die see bly en gereeld kom kuier. Maar Betsie het twee drome: Sy wens dat Meneer Tier se sirkus haar eiland sal kom besoek en sy droom oor roomys wat van towerbessies gemaak word en wat drome laat waar word … En dan daag Meneer Tier en sy Goebelgop sirkusakrobate op, en saam met ’n padda onder ’n towerspel, ’n eensame reus en Mamma en Pappa vertrek hulle op ’n sprokiesagtige avontuur: om die maan blou te kleur en towerbessies te soek. As hulle dit kan regkry, kan hulle ’n baie belangrike wens laat waar word … ’n Fabelagtige verhaal deur meesterstorieverteller Sally Gardner en pragtig geïllustreer deur Nick Maland se gedetailleerde prente. Gardner se verbeeldingryke beelde en liefde vir woorde vul elke bladsy met eksentrieke karakters, towerkrag en dapperheid – alles waarvoor ’n verbeeldingryke kind kan wens.

Author Sally Gardner

Illustrator Niek Maland

View full details