1
/
of
1
ISBN: 9780799391473 | Published: January 29, 2019 | Paperback
Sterlig en soene
Sterlig en soene
Estimated Shipping Widget will be displayed here!
Author:Thea Holland
Regular price
R 100
Regular price
R 0
Sale price
R 100
VAT included.
Couldn't load pickup availability
Antjie is lief vir Tom, maar trou? Nee, dankie. Die huwelik is 'n strik waarin jy trap. Maak sy 'n fout toe sy die troue weer uitstel? Sy het dit immers voorheen al gedoen, toe het Tom haar vergewe.
Joanita Fourie, die Romanza-teksredakteur, sê die volgende oor die manuskrip: “Ek nomineer hierdie manuskrip in sy toekomstige boekvorm vir 'n Woordveertjie.”
Author Thea Holland
Share
