Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780799391534 | Published: January 29, 2019 | Paperback

Lank, donker en gevaarlik

Lank, donker en gevaarlik

Estimated Shipping Widget will be displayed here!

Regular price R 100
Regular price R 0 Sale price R 100
Out of print
VAT included.

'n Verhouding so kort op die hakke van die verbreking van haar verlowing, is vir Lizma ondenkbaar, maar vertel dit nou vir haar ongehoorsame hart. Dit gaan telkens op loop as Joe Schoeman net naby haar kom.

Madelie se Romanza, Held in n oorpak, was 'n finalis vir 2018 ROSA (Romance Writers Organisation of South Africa) se Imbali-toekenning

Author Madelie Human

View full details