Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780799392258 | Published: February 26, 2019 | Paperback

Elke dag vir altyd

Elke dag vir altyd

Author:Dina Botha
Regular price R 100
Regular price R 0 Sale price R 100
Out of print
VAT included.

Cannot be ordered — this title is out of print

Die aktrise, Lea, het drie punte op haar doenlysie: rus, vrede en 'n Afrika-sonbrand. Maar sy het ook 'n metgesel nodig vir haar grootouers se sestigste huweliksherdenking, dus klop sy by Human Coetzee se arbeidsburo aan. Sy vind hom uiters aantreklik, maar hy is duidelik die een man op die planeet wat nie onder haar bekoring val nie.

-Sedert 2006 het Dina al 55 romanses, twee SuperRomanzas en vier historiese romanses geskryf.
-Dina het al twee keer die ATKV-Woordveertjiesprys vir Romanses gewen met haar Romanzas, Boks vol soentjies (2013) en Alles is perfek (2018).
-Haar boeke verskyn gereeld op Nielsen se topverkoperlys.

Author Dina Botha

View full details