Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780799393361 | Published: April 18, 2019 | Paperback

100 Beste blokraaie van 10 jaar 1

100 Beste blokraaie van 10 jaar 1

Regular price R 230
Regular price R 0 Sale price R 230
Out of print
VAT included.

Cannot be ordered — this title is out of print

Slyp jou tande en maak jou potlood skerp!
Is jy verslaaf aan blokraaie en kan nie genoeg daarvan kry wanneer jy jou skoene uitskop om te ontspan nie? Dan is hierdie dié blokraaiboek vir jou!
100 beste blokraaie van 10 jaar is 'n bielie van 'n blokraaiversameling. Die boek bevat 'n keur van die 100 beste blokraaie uit die immergewilde en topverkoperreeks 50 blaaskans blokraaie. As jy 'n onrehabiliteerbare blokraaislaaf is of só iemand ken, gaan hierdie bundel jou eindelose plesier verskaf - of jy nou luilekker op die strand lê of rustig tuis uitspan.
Kan jy die versoeking weerstaan om die antwoorde agter in die boek te gaan opsoek?
Slyp jou tande en maak jou potlood skerp!

Hierdie boek bevat 'n samestelling uit blokraaiboeke wat voorheen deur LAPA gepubliseer is. Dit bevat 100 van die beste blokraaie uit die vorige blokraaiboeke.

Author Samestelling

View full details